Wednesday 22 February 2012

Februarie Challenge:  Love is in the Air

Ek het vir die vrouens van my Groep op facebook 'n Challenge gegee om 'n hartjies te maak.  Ons be-oordelelaars was die res van die groep.  Hier is die 7 inskrywings


1ste Prys vir Hekel:  Gerda Grobler
1ste Prys vir Brei:  Roelien Human
Gebreide inskrywing:  Lamprecht
Gebreide inskrywing:  Nellie Loots
Gebreide inskrywing:  Nellie Loots
Gebreide inskrywing:  Christa Engelbrecht
Hekel inskrywing:  Gerda Grobler




Die patroon was as riglyn vir die vrouens gegee




Tuesday 21 February 2012

Ons Brei-Sirkel (Knit-4-Jesus groep)



Projek:  HIV- babas
  • Ons brei vir die babas hier in die Wes-Kaap.  
  • Ons het vrouens in Middelburg wat ook vir ons brei
  • Ons handig dan namens Anakainoo Pinkster Bedieninge dit in by Laerskool Van Riebeeck Strand
Projek:  Hekel kombersies 
  • Van die vrouens leer elke maand een of twee hekel patrone.  
  • Die 120 blokkies gaan hulle dan aanmekaar werk vir 'n kombersie vir hulself.  Ons is amper klaar daarmee.

    Maart Challenge: Boekmerkies

    http://www.facebook.com/events/224222031006847/